ARTICLES

As jy steeds nie weet wat 'n REIT is nie, wel waar was jy?

March 1 2017

Hierdie artikel is geskryf om vir jou basiese kennis te gee van wat ons in engels noem REITs (Real Estate Investment Trusts) of dan in afrikaans EBTs (Eiendom Beleggings Trusts). 

Die REITs bestaan uit beleggings in genoteerde eiendomsmaatskappye. Ons gaan verwys na die term REITs in hierdie artikel want dit is die algemene industrie term. 

Ons gaan streef daarna om jou te voorsien van 'n hoë vlak begrip van REITs en wys waarom verskeie beleggers internasionaal genoteerde eiendoms beleggings deel maak van hulle beleggingsportefeuljes. 

Ons beoog om die artikel basies en maklik te hou sodat mense vir wie hierdie inligting nuut is ook in staat sal wees om opgewonde te raak oor die moontlikhede wat wag.

Lees Verder

Comments are closed for this post, but if you have spotted an error or have additional info that you think should be in this post, feel free to contact us.

Search

Archive